Skip to content

Laerskool Danie Malan

Ons soek wysheid.


Tuisblad
Buitemuurs
Kontak Ons
Akademie
Dokumente
Naskool
Sosiale Media
Inskrywings
Gallery

Woord uit kantoor

Hettie Smith

Die jaar 2018 het aangebreek. Dit is die jaar waarin ons pragtige skool 114 jaar oud word op 4 Oktober. Laerskool Danie Malan se geskiedenis begin in 1904 waar Me. M. Juby, ‘n Engelse dame, die eerste hoof van 24 leerders was. In 1948 is Laerskool Danie Malan “gedoop” en het ons skool sy eie wapen en leuse gekry.

Ons het ‘n volledige toegeruste Graad R sentrum. Die sentrum spog met drie pragtige klasse, ‘n boomryke speelarea, “braai area”, massiewe sandput en een van die interessantste klimrame. Kom kyk gerus wat die sentrum bied en vertel u vriende en familie daarvan.

Ons eerste kwartaal is ‘n miernes van bedrywighede en ons leerlinge neem deel aan atletiek, netbal, rugby, tennis, skaak, koor, revue en redenaars.

Gedurende die tweede kwartaal neem ons deel aan rugby, netbal, skaak, sokker, revue, kunswedstryd, ACSV, kunshoekie, redenaars, koor, en revue.

Gedurende die derde kwartaal neem ons deel aan krieket, tennis, sagtebal, skaak, landloop, hokkie, kunshoekie, jukskei, redenaars, kultuurweek, ACSV, koor en revue.

Gedurende kwartaal 4 neem ons deel aan dogters krieket, gholf, kunshoekie, ACSV, koor en revue.

Verseker ‘n jaar propvol opwindende aktiwiteite. Ons bied ‘n wye verskeidenheid sport en kultuuraktiwiteite aan. Ons moedig deelname aan. Ons glo dat leerlinge op Laerskool aan ‘n verskeidenheid aktiwiteite moet deelneem ten einde te bepaal wat vir hom of haar die beste is. Ons spanne presteer altyd baie goed en ons leerlinge geniet dit om deel te neem. Elke tweede jaar hou ons massa konsert en dan kry al die leerlinge geleentheid om op te tree.

Ons ses waardes, respek, omgee, verantwoordelikheid, eerlikheid, uitnemendheid en integriteit word aan ons leerders voorgehou. Ons kyk gereeld waar ons leerlinge op heterdaad kan betrap waarin hul een van die waardes sigbaar voorstel.

My droom en visie vir 2018 is dat elke kind sy of haar volle potensiaal sal bereik in die klaskamer, op die sportveld en op kultuurgebied. Ek hoop dat elke onderwyser sy of haar passie kan uitleef en ‘n verskil in kinders se lewens sal maak. Ek wens dat elke ouer tyd sal maak vir hul kinders, aan hul waardes en beginsels sal leer en dat hul in vennootskap saam met die onderwysers sal werk. Dankie aan almal wat reeds ‘n verskil maak, want die toekoms is in ons hande. Voorspoed vir 2018.


Geskiedenis.

<p>Lees of kyk gerus na ons ryklike geskiedenis.</p>



Prestasies


Oud leerders presteer

1977 - 1986
Noel Albertyn
1977
Magdelena Basson
1978
Vidette Behrens
1979
Petrus de Vries
1980
Ilse Wassermann
1981
Adele Wessels
1982
Ilse Steenekamp
1983
Tania Bradley
1984
Sumarie van Zyl
1985
Alek Beyers
1986
1987 - 1996
Marli Haasbroek
1987
Lila Wiechers
1988
Elfrieda Rossouw
1989
Karin Jordaan
1990
Nadia du Toit
1991
Shauneen Bradley
1992
Yolandi van der Merwe
1993
Riana-Marie Grosskopf
1994
Estelle Beyers
1995
Heleen van der Merwe
1996
1997 - 2006
Ebert Grobler
1997
Marisa van der Merwe
1998
Sone Prinsloo
1999
Belinda Bekker
2000
Elsabe Calitz
2001
Anya Aylward
2002
Rinzelle Muller
2003
Mareli Smalberger
2004
Carien Dreyer
2005
Johan Botha
2006
2007 - 2016
Brenden Quinn
2007
Karlien de Beer
2008
Claudia van Dyk
2009
Jessica Ackron
2010
Monja Nortje
2011
Madelein Potgieter
2012
Makayla Kuhn
2013
Kristin Smith
2014
Kayla Kruger
2015
Alexa Farrell
2016
2017 -
Timone Manders
2017
1992 - 1997
Shauneen Bradley
1992
Annamarie Kloppers
1993
Cornelia Stols
1994
Lizelle de Wet
1995
Heleen van der Merwe
1996
Lentelie van Rooyen
1997
1998 - 2003
Lentelie van Rooyen
1998
Christiaan Olwagen
1999
Belinda Bekker
2000
Juanique Gouws
2001
Juanique Gouws
2002
Juanique Gouws
2003
2004 - 2009
Mareli Smalberger
2004
Marechelle Oelofse
2005
Carmen Matthee
2006
Billy Tintinger
2007
Billy Tintinger
2008
Sanet Tintinger
2009
2010 - 2015
Sanet Tintinger
2010
Makayla Kuhn
2011
Rochelle Barwise
2012
Maruche Smith
2013
Maruche Smith
2014
Maruche Smith
2015
2016 -
Maruche Smith
2016
Maruche Smith
2017
1977 - 1986
K Verwoerd
1977
A Diedericks
1978
JV Kruiselbergen
1979
W Diedericks
1980
D Van Tonder
1981
H Hamman
1982
H Steyn
1983
A Diedericks
1984
M Nieman
1985
A Beyers
1986
1987 - 1996
R Loots
1987
H Human
1988
H Nel
1989
J Cloete
1990
F Nealer
1991
J Allison
1992
J de Wet
1993
A Nel
1994
P Hills
1995
L Steyn
1996
1997 - 2006
E Grobler
1997
I Steyn
1997
A Fourie
1998
MC Bekker
1999
J van der Merwe
2000
CP Backhouse
2001
C Wentzel
2002
Z Bekker
2003
J Kotze
2004
LD Naude
2005
JL Geyer
2006
2007 - 2016
B Quinn
2007
D Laubsher
2008
J Potgieter
2009
TE Chemaly
2010
L Jordaan
2011
J Muller
2012
M du Plessis
2013
T Manders
2014
B Locke
2015
F Strydom
2016
2017 -
W Bronkhorst
2017
1977 - 1986
C van den Berg
1977
P Schoeman
1978
S Claassens
1979
S Booyens
1980
I Wasserman
1981
H Badenhorst
1982
K Pretorius
1983
E Luus
1984
S van Zyl
1985
M Kleynhans
1986
1987 - 1996
M Venter
1987
A Geldenhuys
1988
E Odendaal
1989
L Haasbroek
1990
N du Toit
1991
K de Jager
1992
A Kloppers
1993
C Joubert
1994
M Geldenhuys
1995
H van der Merwe
1996
1997 - 2006
K van Heerden
1997
S Breiting
1997
M van der Merwe
1998
L Stander
1999
B Bekker
2000
N Snyman
2001
W de Lange
2002
R Engelbrecht
2003
M Horn
2004
C Dreyer
2005
B Kok
2006
2007 - 2016
C de Beer
2007
L Boshoff
2008
C van Dyk
2009
L Dewey
2010
K Bezuidenhout
2011
M Potgieter
2012
M Kuhn
2013
K Smith
2014
K Vos
2015
A Farrell
2016
2017 -
T Manders
2017
1987 - 1994
B Odendaal
1987
J Bosman
1988
BP Havenga
1988
J Bosman
1989
T Cloete
1990
B Kloppers
1991
B Kloppers
1992
J de Wet
1993
F du Plessis
1994
J Kreder
1994
W Pieterse
1994
1995 - 2002
F du Plessis
1995
F du Plessis
1996
F du Plessis
1997
A van der Merwe
1998
A Fourie
1998
N Wagner
1999
W Kotze
2000
H van Niekerk
2001
H van Niekerk
2002
2003 - 2010
D Liebenberg
2003
R Matthee
2004
J Fourie
2005
V Riekert
2005
B Roux
2006
C Diedericks
2007
K Gouws
2008
K Gouws
2009
M Hattingh
2010
2011 - 2018
R van der Schyff
2011
M du Plessis
2012
K Geldenhuys
2013
M du Plessis
2014
D du Preez
2015
S Gair
2015
2019 -
1987 - 1994
L Grobler
1987
K Jordaan
1988
I Maloney
1988
A van Niekerk
1989
E Wolmarans
1990
N du Toit
1991
M Gibson
1992
C Joubert
1993
C Joubert
1994
1995 - 2002
C Crafford
1995
Y Pieterse
1996
K van Heerden
1997
R Boshoff
1998
L Dreyer
1999
T Schoeman
2000
C Engelbrecht
2001
K Venter
2002
S Swart
2002
2003 - 2010
C Dreyer
2003
C Dreyer
2004
C Dreyer
2005
C Matthee
2006
C Matthee
2007
C Matthee
2007
C Matthee
2008
C Matthee
2009
M Reitz
2010
2011 - 2018
A Jansen van Rensburg
2011
M Reitz
2012
M Nel
2013
M Nel
2014
R Hattingh
2015
2019 -