Skip to content
lorem ipsum dolor sit
lorem ipsum dolor sit
lorem ipsum dolor sit
lorem ipsum dolor sit

Kontak Ons

Gesels met ons.



Beheerliggaam


Finansies

Graad 1 - 7

R 11 750 /JAAR

    • R11 750 per jaar
    • Of 10 paaiemente  van R1 175
    • Eerste betaling voor 7 Februarie 2022 en laaste betaling 7 November.
    • Geen verdere fondsinsamelings
    • Pret aktiwiteite soos waatlemoenfees, kleurfees, kaskar en Waterkaskenades ingesluit in skoolgeld.
    • Kampe, toere, Wolliesdag, Loslitdag, uitstappies uitgesluit.
Lees Meer

Graad R

R 12 850 /JAAR

    • R12 850 per jaar
    • Of 10 paaiemente van 
    • R1 285
    • Eerste betaling voor 7 Februarie 2022 en laaste betaling 7 November.
    • Geen verdere fondsinsamelings
    • Pret aktiwiteite soos waatlemoenfees, kleurfees, kaskar en Waterkaskenades ingesluit in skoolgeld.
    • Kampe, toere, Wolliesdag, Loslitdag, uitstappies uitgesluit.
    • Alle skryfbehoeftes is ingesluit
    • Graad R T-hempie is ingesluit in die skoolgeld


Lees Meer

Naskool

R 11 880 /JAAR

    • R11 880 per jaar
    • Of 11 paaiemente van R1080
    • Eerste betaling voor 7 Jan. en laaste betaling 7 Nov. 2022
    • Epos naskool@daniemalan.co.za vir meer inligting of skakel Franzelle Dorfling by 0815629907.
Lees Meer

Personeel

Sekuriteit